Hou hierdie spasie dop vir opwindende RVS nuus, ons weeklikse Babbelbekkie nuusbrief, omsendbriewe asook ons nuwe kwartaalprogram.
Dit word binnekort opgelaai sodra die skole weer heropen.
RVS VISIE
‘n Strewe om RVS met effektiewe en gehalte-onderrig in afhanklikheid van God te bedryf en opvoeding in vennootskap met die ouerhuis te verskaf